We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

FIX THE MACHINE ep

by Terminatryx

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.

    Bonus photographs from the TERMINATRYX support slot for MINISTRY (where Paul Riekert of Battery 9 joined Terminatryx on guest vocals for "Siek+Sat")
    Purchasable with gift card

      $9 USD  or more

     

  • Full Digital Discography

    Get all 20 Terminatryx releases available on Bandcamp and save 35%.

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality downloads of III, DESTROY, SUIKER, BLAME, GO! (demo mix), Virus: 3rd Wave, FIX THE MACHINE ep, SUIKER (demo mix), and 12 more. , and , .

    Purchasable with gift card

      $47.49 USD or more (35% OFF)

     

1.
MASJIEN (written by Paul Blom) © Copyright 2014 Flamedrop Productions (Chorus) Die Masjien marsjeer Deur die land Veslind, verskeur Verwoes, verbrand Gebore uit gemak Gemaak om ons te dien Die mensdom het verswak Opstand van Masjien! Meganiese revolusie Metaal verwoes die vlees Jou drome net illusie Jou wêreld nou net vrees (Chorus) Die ratte draai nou sonder end Te laat om dit te keer Die aarde permanent geskend Masjien nou in beheer Die slaaf is nou die meester Die skepper ‘n dienaar Die sonlig word nou duister Devolusie openbaar (Chorus) Die Masjien marsjeer…
2.
TERMINATRYX - SUIKER (Lyrics by Sonja Ruppersberg & Ronnie Belcher) - See English translation below - Suiker Suiker Suiker Suiker Suiker Gee my Suiker Suiker Suiker Gee my Suiker Suiker Vir my In die donker het ons oë ontmoet Ek’s vasgevang deur die geur van jou bloed Daar's geen rede om dit te verhoed Ek is seker jy proe soeter as soet Nog ‘n bietjie meer want dit proe so goed Dieper in jou are soos die rooi in jou bloed Keer op elke keer want dit word net meer soet En nader aan die uur waar die duiwel woed Suiker Suiker Suiker Suiker Suiker Gee my Suiker Suiker Suiker Gee my Suiker Suiker Vir my Soos die maan verdwyn en waar die son nou sit Le jou liggaam leweloos en leliewit In die oggendskadu waar ek nou verdwyn Sal ek weer vannag vir my suiker verskyn Nog ‘n bietjie meer want dit proe so goed Dieper in jou are soos die rooi in jou bloed Keer op elke keer want dit word net meer soet En nader aan die uur waar die duiwel woed Gee my Suiker Gee my Suiker Gee my Suiker Gee my Suiker Gee my Suiker Vir my SUIKER English Translation (by Paul Blom): Sugar Sugar Sugar Sugar Sugar Give me Sugar Sugar Sugar Give me Sugar Sugar For me In the darkness our eyes met I'm trapped by the smell of your blood There's no reason to avoid it I'm sure you taste sweeter than sweet Just a little more because it tastes so good Deeper in your veins like the red in your blood Each and every time because it only gets sweeter And closer to the hour where the devil dwells Sugar Sugar Sugar Sugar Sugar Give me Sugar Sugar Sugar Give me Sugar Sugar For me As the moon disappears and where the sun now sits Your body lies lifeless and lily white In the morning hours where I disappear Tonight I will appear again for my sugar Just a little more because it tastes so good Deeper in your veins like the red in your blood Each and every time because it only gets sweeter And closer to the hour where the devil dwells Give me sugar Give me sugar Give me sugar Give me sugar Give me sugar For me
3.
SIEK+SAT Written by Paul Blom (English translation at the Terminatryx website) (chorus) Genoeg is genoeg Te laat is te vroeg Genoeg is genoeg Van die kerk tot die kroeg Ek is moeg vir korrupsie, moord, verkragting en doodslag En lang queue’s waar jy ure moet staan en wag Ek is moeg vir gravy-train swape, wat vat en kry sonder swoeg En agterbakse bliksems, wat hul eie sake vol ploeg Ek is siek en sat vir donsdose wat dink hulle weet wat Ek is siek en sat vir lighties wat dink hulle ken die pad Ek is sat en siek vir ou ballies wat hulle advies kan stick Ek is sat en siek vir kak musiek en kakker flieks Ek is moeg vir die lewe se contradictions En ek’s moeg vir politicians elke skrikkeljaar-klug met elections (chorus) Ek is gatvol vir cliché leefstyle wat uit die TV rol En ek is gatvol vir idiote wat agter trends aan-hol Ek is tot hiertoe vol met kunslose narre wat met spray cans jol Ek is tot hiertoe vol met taxi-drivers wat hul karre rol Ek is klaar met kinder- en diere-mishandelaars En is klaar met kansvatters en dwelmhandelaars (chorus) Ek is siek en sat vir besoedeling van nywerhede En om te leef in die verlede Gatvol vir leuens en verdraaide waarheid En vir die noodsaak om te veg vir vryheid Ek is absoluut bored met die Hilton terte Wat famous word omdat papa miljoene werd is Dit maak my lam dat oorloë steeds woed En ek is siek vir scum, nie opgesluit net lig beboet (chorus) Ek is tam vir slegte nuusberigte En baby fabrieke wat nie omsien na hul pligte Ek is siek en sat dat ons nie ‘n verkoue kan genees En dat mense daagliks moet leef in vrees Ek is siek en sat dat skoenmakers nie hou by hul lees En ek’s siek en sat date ek sien en sat moet wees Genoeg is genoeg Te laat is te vroeg Genoeg is genoeg Laat my walg, laat my wroeg Genoeg is genoeg!

about

Our friend and SA alt music legend Paul Riekert (Battery 9) recently had a brush with death after a serious medical crisis.

To help assist with the exorbitant medical cost, we compiled this 3-track FIX THE MACHINE EP consisting of the Afrikaans Terminatryx songs Paul remixed / collabbed on across the years.
They include:

1. Masjien-Machine (Sementkop Remix by Battery 9)
- From the 2017 Terminatryx "Remix v2.0" album

2. Suiker (special guest vocals by Paul Riekert)
- Terminatryx 2020 pre-album single release

3. Siek+Sat (Artillerie Mix by Battery 9)
- From the 2011 Terminatryx "Remix v1.0" album

All proceeds from this $9 EP will go towards Paul's medical fund and if you're able to contribute more, it will be greatly appreciated.

More details can also be checked out at gogetfunding.com/the-fix-the-machine-fund

credits

released July 22, 2020

"Masjien-Machine" and "Siek+Sat" written by Paul Blom, both remixed by Paul Riekert (Battery 9)
"Suiker" written by Ronnie Belcher & Sonja Ruppersberg
All songs produced & performed by Terminatryx

"Fix The Machine EP" cover design & logo by Paul Blom
Sonja Rupperberg & Paul Riekert live photography by Christelle Duvenage (shot during the Ministry support slot where Paul joined Terminatryx on stage for guest vocals on "Siek+Sat" (video at our YouTube channel www.youtube.com/terminatryx )

license

all rights reserved

tags

about

Terminatryx Cape Town, South Africa

TERMINATRYX (pronounced: "Terminaytricks") is a rare and unique sight & sound on the South African music scene (and Africa as a whole), its exciting musical approach setting it apart from most, and defying expectations.
With a dark blend of female-fronted Alternative / Industrial / Metal / Rock flavours, Terminatryx is an anomaly with an unexpected and invigorating sound.
... more

contact / help

Contact Terminatryx

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

If you like Terminatryx, you may also like: